Die Groot Afrikaanse Heldeboek is'n skatkis vol stories oor volkshelde wat vandag steeds'n gevoel van trots en vaderlandsliefde by kinders sal inprent. Helde soos die doodsveragtende Shaka, die getroue Hansie Smal en die onselfsugtige Racheltjie de Beer se verhale word op verskillende maniere benader: soms deur die oe van die held, soms deur die oe van'n buitestander.